Welkom by ons nasorggeriewe. Hiermee inligting oor Afta'cool Nasorg.
The registration fee and monthly fees are available at request. Enquire at (021) 553 3409 / 072 548 1010 or aftacool@gmail.com. We will gladly assist you.
Let asseblief daarop dat ons fooie vooruit betaalbaar is, voor die 3de van elke nuwe maand.
Nasorgfooie is vanaf Februarie – November betaalbaar.
Geen leerder sal toegelaat word om nasorg by te woon indien die fooie uitstaande is nie.
State word elke maand per e-pos uitgestuur.
Indien u nie een ontvang nie, mag u een aanvra per e-pos by: bursar@vrspmail.co.za
Reëls word ten toon gestel by die nasorg.
Huiswerk word gemonitor onder toesig by nasorg.
Indien huiswerk voltooi is by die nasorg sal dit, met ‘n stempel, handtekening en datum bevestig word.
Leerders wat ekstra aandag benodig met huiwerk sal na die amptelike huiswerk tyd 13:30 - 16:30 bygestaan word.
HUISWERK BLY DIE VERANTWOORDELIKHEID VAN DIE LEERDER TESAME MET DIE OUER/VOOG SE LEIDING. OUERS MOET HUISWERK NASIEN EN AFTEKEN.
Aktiwiteitsvorms is by die Nasorg beskikbaar. Voltooi en stuur so gou moontlik terug, asseblief. Dit sal ons op hoogte hou van jou kind se buitemuurse aktiwiteite.
Ouers moet eie reëlings vir vervoer tref na aktiwiteite weg van die skool (bv: dans, ballet ens). Ons vergesel nie u kind na sulke aktiwiteite nie.
U kind se veiligheid is van die allergrootste belang vir ons, daarom moet alle leerders slegs van die voordeur gebruik maak om die nasorg te verlaat en ten alle tye uitgeteken word.
As daar enige veranderinge in u skedule is, kontak ons asseblief via WhatsApp om ons in te lig. Tref vooraf reëlings met die Nasorgpersoneel indien u kind deur iemand anders as uself gaan haal word.
Ons is oop gedurende skoolvakansies vanaf 07:30 tot 18:00. (gesluit vir Desember / Jan vakansie).
Tydens skoolvakansies bedryf ons 'n vakansieprogram wat uitstappies insluit.
Let daarop dat 'n afskrif van die betrokke program en koste verbonde daaraan, min of meer twee weke voor die vakansie beskikbaar is.
Die koste dek al die aktiwiteite en uitstapies.
Die betaling vir vankansie aktiwiteite/uitstappies moet voor die begin van die vankansie geskied. Bewys van betaling moet per e-pos aan aftacool@gmail.com gestuur word.
Ons doen nie oggendsorg nie. (Slegs tydens skoolvakansies)
Ons is oop direk na skool. Graad 1 leerders sal afgehaal word vir die eerste twee weke van elke nuwe jaar by hulle klaskamers.
Leerders ontvang 'n ligte middagete in die middag. Ons bied elke dag 'n verskeidenheid lekker vars toebroodjies. Vrugte en sap vorm deel van die daaglikse spyskaart.
Vrydae is pret kos en ons wors broodtjies is baie gewild.
SIEN ASSEBLIEF KENNISGEWINGS BORD VIR WEEKLIKE SPYSKAART.
Stuur asseblief gewone klere nasorg toe sodat u kind kan verkleë en die aktiwiteite wat gereël word geniet. Sonskerm en n hoed is ook n goeie idee.
Alle klere en sakke moet gemerk word. Klere wat nie geëis word nie, sal aan liefdadigheid geskenk word, (skoolklere) sal maandeliks aan die tweedehandse klerebank geskenk word.
Ter wille van roetine versoek ons dat u, u kind na 16:00 kom haal.
Ons sluit stiptelik om 18:00. Ouers / voogde wat laat kom sal beboet word.
Dit bly die ouers se verantwoordelikheid om die Nasorg direk in kennis te stel indien u kind nie die nasorg op 'n bepaalde dag bywoon nie. (Bv: partytjie bywoon, dokter sien, tuis bly, siek, speeldatums ens.)
Indien u oproep nie die eerste keer beantwoord word nie, probeer asseblief weer.
Selfone bly u kind se verantwoordelikheid en alle selfone moet tydens die huiswerk uur afgeskakel word.
Ouderdom / Age | Veld/ Field | Dag/ Day | Tyd/ Time | Afrigter / Coach | Matches |
---|---|---|---|---|---|
u/7 | A- Field | Monday | 13:30 - 14:30 | A. Engels /W van der Post /T.L. du Plessis | Thursdays |
u/8 | A- Field | Monday | 13:30 -14:30 | E.Visser / M. Oosthuizen / A. Johannes / C. Kerrigan | Thursdays |
u/9 | B- Field | Monday | 14:30 - 15:30 | R. vd Heyde / G. Viljoen | Thursdays |
u/10A | A- Field | Wednesday | 14:30 - 16:00 | R. Sauls | Monday |
u/10B | A- Field | Wednesday | 14:30 - 16:00 | D. Muller | Monday |
u/11A | A- Field | Monday | 14:30 - 16:00 | J. Le Roux | Wednesday |
u/11B | A- Field | Monday | 14:30 - 16:00 | N. Terrel | Wednesday |
u/13A | A- Field | Monday | 15:00 - 16:30 | K. van Schoor | Thursdays |
u/13B | A- Field | Monday | 15:00 - 16:30 | A. Botha | Thursdays |
Gr 4-7 | A - Field | Tuesdays | 15:30 - 17:30 | B.Streicher, J.P. Brandsen |
---|---|---|---|---|
Gr 4-7 | A - Field | Thursdays | 14:30 - 16:30 | B.Streicher, J.P. Brandsen, S Muller |
Grade | Place | Day | Time | Coach |
---|---|---|---|---|
Swimming team | Ou Skip | Mondays | 14:30 - 15:30 | K. van der Merwe, K. Britz, A. van Dyk |
Swimming team | Ou Skip | Thursdays | 16:00 - 17:00 | K. van der Merwe, K. Britz, A. van Dyk |
Grade | Place | Day | Time | Coach |
---|---|---|---|---|
Gr 4-7 | Ou Skip | Mondays | 14:30 - 15:30 | K. van der Merwe, K. Britz, A. van Dyk |
Gr 4-7 | Ou Skip | Thursdays | 16:00 - 17:00 | K. van der Merwe, K. Britz, A. van Dyk |
Grade | Field | Item | Time | Coach | Other Info |
---|---|---|---|---|---|
Gr 1-7 | A- Field | Mondays | 16:00- 17:00 | A. Potgieter | Spur MTB kompetisies vind plaas op Saterdae / Spur MTB competitions are taking place on Saturdays |
Gr 1-7 | TBC | Wednesdays | 16:00- 17:00 | A. Potgieter |
Age | Field | Day | Time | Coach | Other Info |
---|---|---|---|---|---|
u/7- u/13 | A- Field | Mondays | 17:00- 18:00 | T. Jenkinson | Wedstryde vind plaas op verskillend dae / Races will take place on different days |
Age | Field | Day | Time | Coach | Match Days |
---|---|---|---|---|---|
u/7 | B- Field | Tuesdays | 13:30- 14:30 | W. van der Post, J. Johannes | Thursdays |
u/8 | B- Field | Tuesdays | 13:30- 14:30 | C.Kerrigan | Thursdays |
u/9 | B- Field | Tuesdays | 14:30- 15:30 | A.Olckers, E.Burger | Thursdays |
u/10 | A- Field | Tuesdays | 14:30- 15:30 | C. Kerrigan /K. Britz | Thursdays |
u/11 | B- Field | Tuesdays | 15:30- 16:30 | A. Potgieter /Buite Afrigter | Thursdays |
u/13 | A- Field | Tuesdays | 15:30- 17:00 | J.de Wet / H. Engelbrecht | Thursdays |
Age | Field | Day | Time | Coach | Match Days |
---|---|---|---|---|---|
u/7 | B- Field | Tuesdays | 13:30- 14:30 | K.Britz /J. Johannes | Thursdays |
u/8 | B- Field | Tuesdays | 13:30- 14:30 | E.Burger / T.L. Du Plessis | Thursdays |
u/9 | B- Field | Tuesdays | 14:30- 15:30 | W. van der Post /M Janse van Rensburg | Thursdays |
u/10 | A- Field | Tuesdays | 14:30- 15:30 | S. Mitchell, TBA | Thursdays |
u/11 | B- Field | Tuesdays | 15:30- 16:30 | B. Streicher /S Muller | Thursdays |
u/13 | A- Field | Tuesdays | 15:30- 17:00 | B.Streicher / Buite Afrigter | Thursdays |
Age | Field | Day | Time | Coach | Matches |
---|---|---|---|---|---|
u/9 | Tennis Courts | Tuesdays | 14:30 - 15:30 | A. Smith / M. Janse van Rensburg / E. Burger | Wednesdays |
u/10- u/13 | Tennis Courts | Tuesdays | 14:30 - 15:30 | S.Mitchell, H. Engelbrecht | Wednesdays |
Girls/ Boys A+B Team | Tennis Courts | Mondays | 06:30 - 07:30 | H. Engelbrecht / ATA Afrigter | Wednesdays |
Girls/ Boys C+D Team | Tennis Courts | Tuesdays | 06:30 - 07:30 | H. Engelbrecht / ATA Afrigter | Wednesdays |
Grade | Field | Days | Time | Coach |
---|---|---|---|---|
Gr 3-7 Long Distance / Langafstand | B- Field | Tuesday and Wednesday | 14:30 - 15:30 | T. Jenkinson |
Gr 3-7 Javelin / Spiesgooi | B- Field | Tuesday and Wednesday | 14:30 - 15:30 | TBA / L Raine |
Gr 3-7 Sprints / Naellope | B- Field | Tuesday and Wednesday | 14:30 - 15:30 | L. Visagie, / A. Potgieter |
Gr 3-7 High Jump / Hoogspring | B- Field | Tuesday and Wednesday | 14:30 - 15:30 | J. de Wet |
Gr 3-7 Long Jump / Verspring | B- Field | Tuesday and Wednesday | 14:30 - 15:30 | A. van Helsdingen / B Kotze |
Gr 3-7 Shot put / Gewigstoot | B- Field | Tuesday and Wednesday | 14:30 - 15:30 | C. Gerretsen, / S vd Merwe |
Ouderdom/ Age | Baan/ Court | Dag/ Day | Tyd/ Time | Afrigter/Coach |
---|---|---|---|---|
u/7 A-B | 1, 2 | Maandag/ Monday | 13:30- 14:30 | M. Fourie |
u/7 C -D | 1, 2 | Maandag/ Monday | 13:30- 14:30 | E.Visser / Buite Afrigter |
u/8 A-B | 3,4 | Maandag/ Monday | 13:30- 14:30 | M. Oosthuizen |
u/8 C-D | 3,4 | Maandag/ Monday | 13:30- 14:30 | A.Engels /Buite Afrigter |
u/9 A-B | Tennis court | Maandag/ Monday | 14:30- 15:30 | B. Kotze |
u/9 C-D | Tennis court | Maandag/ Monday | 14:30- 15:30 | S. van der Merwe /G. Viljoen |
u/10A-B | 3,4 | Maandag/ Monday | 14:30- 15:30 | I.Nel |
u/10 C-D | 3,4 | Maandag/ Monday | 14:30- 15:30 | A. Smith |
u/11 A-B | 1,2 | Maandag/ Monday | 14:30- 15:30 | A.Helsdingen |
u/11 C-D | 1,2 | Maandag/ Monday | 14:30- 15:30 | A. Van Dyk |
u/12 A-B | All Courts | Maandag/ Monday | 15:30- 17:00 | C. Gerretsen |
u/12 C-D | All Courts | Maandag/ Monday | 15:30- 17:00 | L. Raine |
u/13 A-B | All Courts | Maandag/ Monday | 15:30- 17:00 | K. van der Merwe |
u/13 C-D | All Courts | Maandag/ Monday | 15:30- 17:00 | A. Williams /Buite Afrigter |
If there are no matches on the Wednesday then there will be practice! If there are matches then there will be no practice. |
Ouderdom/ Age | Veld/ Field | Dag/ Day | Tyd/ Time | Afrigter/Coach |
---|---|---|---|---|
u/7 | B- Field | Maandag/ Monday | 13:30-14:30 | N Terrel /J.P. Brandsen |
u/8 | A- Field | Maandag/ Monday | 13:30-14:30 | L. Visagie |
u/9 A-B | B- Field | Maandag/ Monday | 14:30-15:30 | A. Botha |
u/9 C-D | B- Field | Maandag/ Monday | 14:30- 15:30 | D. Muller |
u/10A | B- Field | Maandag/ Monday | 14:30-16:00 | J.P. Brandsen |
u/10B | B- Field | Maandag/ Monday | 14:30- 16:00 | J.P Brandsen |
u/11A-B | A- Field | Maandag/ Monday | 14:30- 16:00 | R Sauls /D. Puchert |
u/11C | A- Field | Maandag/ Monday | 14:30- 16:00 | J. Munnik |
u/13C | B- Field | Maandag/ Monday | 15:30- 17:00 | K. van Schoor /J. Le Roux |
u/13B | A- Field | Maandag/ Monday | 15:30- 17:00 | R. van der Heyde /L. Visagie /N. Terrel |
u/13A | A- Field | Maandag/ Monday | 15:30- 17:00 | R. van der Heyde /L. Visagie /N. Terrel |
If there are no matches on the Wednesday then there will be practice! | ||||
If there are matches then there will be no practice. |