Spanlede:
Head of SBST: Mr C Snyman
Mnr. R. van der Heyde
Leerondersteuningsopvoeders:
Me. N. Venter (norahventer@vrspmail.co.za)
Me. I. Theunissen (izelt@vrspmail.co.za)
Gedurende Skoolure: | |
Gr. 1 en 2 Huistaal en Wiskunde | Me. I. Theunissen |
Gr. 3 en 4 Huistaal en Wiskunde | Me. N. Venter |
Na Skool: | |
Gr 5 – 7 English Home Language | Me. I. Theunissen |
Gr. 5 – 7 Afrikaans Huistaal | Me. N. Venter |
Gr. 5 – 7 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans) | Me. J. Swart |
Gr 5 – 7 First Additional Language (English) | Me. M. van der Riet |
Gr. 5 – 7 Wiskunde | Me. A. Cranna |
Gr 5 – 7 Mathematics | Me. R. Oelofse |
Psigo-opvoedkundige evaluerings: |
Me. M. Ridgway Opvoedkundige Sielkundige office.melissaridgway.gmail.com |
Diagnostiese toetse: |
Me. M. Ridgway Me. N. Venter / Me. I. Theunissen |
Emosionele sessies: |
Me. M. Ridgway Me. J. Thiart |
Assesseringsakkommodasies: |
Me. N. Venter |
Vaardigheidskool-aansoeke: |
Me. I. Theunissen |
Ons Hoofdoelwit
Dit is 'n prioriteit by ons skool om na die emosionele welstand van ons leerlinge om te sien. Leerders met spesifieke emosionele behoeftes word geïdentifiseer en sal intervensiesessies van ons eie skoolsielkundige ontvang, wat ons bevoorreg is om te hê. Om seker te maak dat optimale leer plaasvind, streef ons daarna om ons leerders se selfvertroue en selfbeeld te verbeter.