OOV (Ouer- en Onderwyservereniging)

Die OOV is ‘n uitstekende manier om deel te word van die VRS-familie.
VRS is ‘n staatskool, ingevolge die Suid Afrikaanse Skolewet. Die skoolhoof en die skool se beheerliggaam is verantwoordelik en word aanspreeklik gehou vir alle skoolbedrywighede by VRS.

Wat is die OOV?
Die OOV is ‘n formele organisasie van vrywilligers wat bestaan uit ouers en onderwysers. Dit bied die geleentheid aan almal om doelgerig saam te werk. Alle ouers/voogde is reeds lede van die skool se OOV. Ons moedig almal aan om betrokke te raak. Indien u wil deel word as vrywilliger, laat asseblief die OOV weet.

DOELWITTE

Die doelwit van die OOV is om te verseker dat alle leerders die beste opvoedkundige ervaring geniet.
Die doel van die OOV is om by te dra tot die ontwikkeling en bevordering van alle skoolbedrywighede deur middel van die volgende:

  • Om ouers, onderwysers en leerlinge bymekaar te bring en ‘n gees van wedersydse welwillendheid, lojaliteit, gemeenskap en samewerking te skep.
  • Om goeie kommunikasie te bevorder.
  • Om die skoolhoof en onderwysers met die algemene welstand van die skool by te staan.
  • Om funksies en sosiale bedrywighede te reël, ter bevordering en bereiking van bogenoemde doelwitte.
  • Om geleenthede vir fondsinsamelings te organiseer; te ondersteun; te help om fondse aan te vul, ter voordeel van al die leerders en skool.
  • Om ‘n positiewe beeld van die skool uit te beeld, binne die skool sowel as in die wyer gemeenskap.

OOV-vergaderings
Die OOV- komitee vergader twee keer per kwartaal om algemene sake soos fondsinsameling, ouerbetrokkenheid en ondersteuning te bespreek. Bykomende ad hoc-vergaderings sal gehou word soos nodig.

Die OOV- komitee bestaan uit:
– Twee (2) graadverteenwoordigers vir elke graad (1 – 7)
– ‘n Komitee administrateur, indien nodig
– ‘n Voorsitter verkies uit die graadverteenwoordigers
– Vier (4) onderwysers of personeellede van die skool
– ‘n Ouerverteenwoordiger van die beheerliggaam
– Vanuit die komitee word verskeie sub-komitees gestig soos o.a. vir fondsinsamelings

Meet Your PTA Committee & Grade Representatives for the Year (2025):

Chairperson – Lanese Carstens
Deputy Chairperson – Lallie Kruger
SGB-verteenwoordiger – Megan de Kock

Educator – Bennelie Kotze
Tuck-shop Manager – Ninia de Vogel
Marketer – Jessica Courtney
VRS – Carl Snyman

We’re pleased to introduce the wonderful parents serving as this year’s PTA grade representatives.
Thank you to each of them for volunteering their time and energy to support our school community!

Graad / Grade 1: Belinda Odendaal en Kirsten Fourie 

Graad / Grade 2: Johan Koster and Laetitia van Niekerk 

Graad / Grade 3: Janie Zietsman and Marinda Liebenberg 

Graad / Grade 4: Sunette Ellis and Justine Kroes 

Graad / Grade 5: Carina du Plessis and Janine Petzer 

Graad / Grade 6: Sally Eksteen, Carin Fisher and Emke Stander 

Graad / Grade 7: Cecile Hattingh, Elize Brand and Douglas Daniel 

We look forward to a fantastic year of collaboration!

Wat is ‘n graadverteenwoordiger?
Die graadverteenwoordigers help die OOV, sowel as die onderwysers, om met die ouers te kommunikeer. Hulle word gekies aan die begin van die jaar en daar is 2 graadverteenwoordigers per graad, 1 Engels en 1 Afrikaans. ‘n Graadverteenwoordiger moet ‘n WhatsApp-groep skep, optree as die groepadministrateur en moet inligting deurstuur na die klasverteenwoordigers.
Die WhatsApp-groep is een van die hoof kommunikasiemetodes wat gebruik word om die OOV te ondersteun om hul doelwitte te bereik. Verwys asb na die WhatsApp-beleid. Daar word ook verwag dat hy/sy die OOV-vergaderings bywoon.

Wat is ‘n klasverteenwoordiger?
Die OOV het minstens 2 klasverteenwoordigers vir elke klas wat genomineer word aan die begin van die jaar. Klasverteenwoordigers kan besluit om te roteer gedurende die jaar, solank daar 2 (twee) klasverteenwoordigers per klas op enige gegewe tyd gedurende die jaar is.

School Fundraising Projects:
As per scheduled in the learners’ homework books.

Hoe kan ek betrokke raak?

    1. KOMMUNIKEER
      Vra om op die klas se WhatsApp-groep gevoeg te word en laai die D6-Communicator toep af op jou slimfoon.
    2. STEL JOUSELF BESKIKBAAR AS VRYWILLIGER
      Bied jou tyd vrywillig aan wanneer moontlik. E-pos die OOV om jou hulp aan te bied.
    3. BORGE
      Share any contacts or sponsor information with the PTA. We welcome all leads that will help us with our fundraisers.
      Every contribution is appreciated no matter how small.
    4. GEAKKREDITEERDE BELONINGSPROGRAMME
      Makro and MySchool Cards
      1. Teken in op ‘n Makro- en MySchoolkaart en verbind VRS aan jou rekening.
      2. Please encourage all extended family and friends to use their Van Riebeeckstrand Primary School linked Makro
      and MySchool cards at every dit is ‘n maklike manier om geld in te samel vir ons skool
      3. Kontak die skoolkantoor vir meer inligiting oor dié kaarte of om bestaande kaarte te verbind.
    5. Kontak die OOV só:

1. Email us at marketing@vrspmail.co.za
2. Woon ‘n OOV-vergadering by.

We are looking forward to an exciting year ahead and hope to see more parents involved on the PTA.
Serving as a PTA member at the School is not about prestige, position or privilege, it is about PASSIONATE PARENT PARTICIPATION!

Krieket
Ouderdom / AgeVeld/ FieldDag/ DayTyd/ TimeAfrigter / CoachMatches
u/7A- FieldMonday13:30 - 14:30A. Engels /W van der Post /T.L. du Plessis Thursdays
u/8A- FieldMonday13:30 -14:30E.Visser / M. Oosthuizen / A. Johannes / C. Kerrigan Thursdays
u/9B- FieldMonday14:30 - 15:30R. vd Heyde / G. Viljoen Thursdays
u/10AA- FieldWednesday14:30 - 16:00R. Sauls Monday
u/10BA- FieldWednesday14:30 - 16:00D. Muller Monday
u/11AA- FieldMonday14:30 - 16:00J. Le Roux Wednesday
u/11BA- FieldMonday14:30 - 16:00N. TerrelWednesday
u/13AA- FieldMonday15:00 - 16:30K. van SchoorThursdays
u/13BA- FieldMonday15:00 - 16:30A. Botha Thursdays
Toutrek
Gr 4-7A - FieldTuesdays15:30 - 17:30B.Streicher, J.P. Brandsen
Gr 4-7A - FieldThursdays14:30 - 16:30B.Streicher, J.P. Brandsen, S Muller
Swemspan
GradePlaceDayTimeCoach
Swimming teamOu SkipMondays14:30 - 15:30K. van der Merwe, K. Britz, A. van Dyk
Swimming teamOu SkipThursdays16:00 - 17:00K. van der Merwe, K. Britz, A. van Dyk
Social Swim
GradePlaceDayTimeCoach
Gr 4-7Ou SkipMondays14:30 - 15:30K. van der Merwe, K. Britz, A. van Dyk
Gr 4-7Ou SkipThursdays16:00 - 17:00K. van der Merwe, K. Britz, A. van Dyk
Bergfiets
GradeFieldItemTimeCoachOther Info
Gr 1-7A- FieldMondays16:00- 17:00A. Potgieter Spur MTB kompetisies vind plaas op Saterdae / Spur MTB competitions are taking place on Saturdays
Gr 1-7TBCWednesdays16:00- 17:00A. Potgieter
Landloop
AgeFieldDayTimeCoachOther Info
u/7- u/13A- FieldMondays17:00- 18:00T. JenkinsonWedstryde vind plaas op verskillend dae / Races will take place on different days
Dogters Oefenskedule
AgeFieldDayTimeCoachMatch Days
u/7B- FieldTuesdays13:30- 14:30W. van der Post, J. Johannes Thursdays
u/8B- FieldTuesdays13:30- 14:30C.Kerrigan Thursdays
u/9B- FieldTuesdays14:30- 15:30A.Olckers, E.BurgerThursdays
u/10A- FieldTuesdays14:30- 15:30C. Kerrigan /K. BritzThursdays
u/11B- FieldTuesdays15:30- 16:30A. Potgieter /Buite Afrigter Thursdays
u/13A- FieldTuesdays15:30- 17:00J.de Wet / H. Engelbrecht Thursdays
Seuns Oefenskedule
AgeFieldDayTimeCoachMatch Days
u/7B- FieldTuesdays13:30- 14:30K.Britz /J. Johannes Thursdays
u/8B- FieldTuesdays13:30- 14:30E.Burger / T.L. Du Plessis Thursdays
u/9B- FieldTuesdays14:30- 15:30W. van der Post /M Janse van Rensburg Thursdays
u/10A- FieldTuesdays14:30- 15:30S. Mitchell, TBAThursdays
u/11B- FieldTuesdays15:30- 16:30B. Streicher /S MullerThursdays
u/13A- FieldTuesdays15:30- 17:00 B.Streicher / Buite Afrigter Thursdays
Tennis
AgeFieldDayTimeCoachMatches
u/9Tennis CourtsTuesdays14:30 - 15:30A. Smith / M. Janse van Rensburg / E. Burger Wednesdays
u/10- u/13Tennis CourtsTuesdays14:30 - 15:30S.Mitchell, H. EngelbrechtWednesdays
Girls/ Boys A+B TeamTennis CourtsMondays06:30 - 07:30H. Engelbrecht / ATA Afrigter Wednesdays
Girls/ Boys C+D TeamTennis CourtsTuesdays06:30 - 07:30H. Engelbrecht / ATA Afrigter Wednesdays
Atletiek
GradeFieldDaysTimeCoach
Gr 3-7 Long Distance / LangafstandB- Field Tuesday and Wednesday14:30 - 15:30T. Jenkinson
Gr 3-7 Javelin / SpiesgooiB- FieldTuesday and Wednesday14:30 - 15:30TBA / L Raine
Gr 3-7 Sprints / Naellope B- FieldTuesday and Wednesday14:30 - 15:30L. Visagie, / A. Potgieter
Gr 3-7 High Jump / Hoogspring B- FieldTuesday and Wednesday14:30 - 15:30J. de Wet
Gr 3-7 Long Jump / Verspring B- FieldTuesday and Wednesday14:30 - 15:30A. van Helsdingen / B Kotze
Gr 3-7 Shot put / Gewigstoot B- FieldTuesday and Wednesday14:30 - 15:30C. Gerretsen, / S vd Merwe
Netbal

Netbal

Ouderdom/ AgeBaan/ CourtDag/ DayTyd/ TimeAfrigter/Coach
u/7 A-B1, 2Maandag/ Monday13:30- 14:30M. Fourie
u/7 C -D1, 2Maandag/ Monday13:30- 14:30E.Visser / Buite Afrigter
u/8 A-B3,4Maandag/ Monday13:30- 14:30M. Oosthuizen
u/8 C-D3,4Maandag/ Monday13:30- 14:30A.Engels /Buite Afrigter
u/9 A-BTennis courtMaandag/ Monday14:30- 15:30B. Kotze
u/9 C-DTennis courtMaandag/ Monday14:30- 15:30S. van der Merwe /G. Viljoen
u/10A-B3,4Maandag/ Monday14:30- 15:30I.Nel
u/10 C-D3,4Maandag/ Monday14:30- 15:30A. Smith
u/11 A-B1,2Maandag/ Monday14:30- 15:30A.Helsdingen
u/11 C-D1,2Maandag/ Monday14:30- 15:30A. Van Dyk
u/12 A-BAll CourtsMaandag/ Monday15:30- 17:00C. Gerretsen
u/12 C-DAll CourtsMaandag/ Monday15:30- 17:00L. Raine
u/13 A-BAll CourtsMaandag/ Monday15:30- 17:00K. van der Merwe
u/13 C-DAll CourtsMaandag/ Monday15:30- 17:00A. Williams /Buite Afrigter
If there are no matches on the Wednesday then there will be practice! If there are matches then there will be no practice.
Rugby Practise
Ouderdom/ AgeVeld/ FieldDag/ DayTyd/ TimeAfrigter/Coach
u/7B- FieldMaandag/ Monday13:30-14:30N Terrel /J.P. Brandsen
u/8A- FieldMaandag/ Monday13:30-14:30L. Visagie
u/9 A-BB- FieldMaandag/ Monday14:30-15:30A. Botha
u/9 C-DB- FieldMaandag/ Monday14:30- 15:30D. Muller
u/10AB- FieldMaandag/ Monday14:30-16:00J.P. Brandsen
u/10BB- FieldMaandag/ Monday14:30- 16:00J.P Brandsen
u/11A-BA- FieldMaandag/ Monday14:30- 16:00R Sauls /D. Puchert
u/11CA- FieldMaandag/ Monday14:30- 16:00J. Munnik
u/13CB- FieldMaandag/ Monday15:30- 17:00K. van Schoor /J. Le Roux
u/13BA- FieldMaandag/ Monday15:30- 17:00R. van der Heyde /L. Visagie /N. Terrel
u/13AA- FieldMaandag/ Monday15:30- 17:00R. van der Heyde /L. Visagie /N. Terrel
If there are no matches on the Wednesday then there will be practice!
If there are matches then there will be no practice.